20th Jun 2017
Review about Ford South Africa
Op 29/03/2017 het ons 'n Ford Kuga 2014 gekoop met 40 000 kilos op op 31/05 het ons die voetuig terug gevat vir al sy klein foutjies wat herstel moet word was gereel met Johanie by Krugersdorp daar gekom weet niemand iets daarvan en Johanie is op verlof na baie baklei het ons 'n leen voertuig gekry omdat ons 650km van Krugersdorp af is. Ons moet ons kar 2 Junie terug kry hy is nie gereed nie hulle wag vir parte kry ons voertuig terug op 9 Junie al die foute waarvoor hy in was is steed nie reg nie net ekstra onnodige kilos op ons voertuig bel hulle stuur emails na Hartogh en Peet Venter hulle werk al vanaf die12 de daaraam en het nog nie antwoorde gekry nie is baie ongelukkig hoe kan ons maak om die deal testop.. Groet Christo Erasmus 0716836356